24°10'45.48" S 28°19'37.95" E
Goeiemore Manne
Ons maak 'n paar naweke beskikbaar vir Jag. Blouwildebees koeie, Blesbok Ooie, Rooibokke, Nyala. As jy my ken is jy welkom om my te kontak vir jag. Ons het een kamp waar ons met geweer ook kan skiet die jaar.
Groete
A