Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Royal King Bul

Posted 3/21/2023

Ons nuwe Royal king bul vir een van die teelkampe het opgedaag,  op 22 maande is hy op 26 7/8 en groei steeds.

Hy gaan verseker bydrae lewer tot ons program.  Sien foto onder.  Hy is amper na Liewe Jesus toe, maar hy is gespaar.