Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Neem asb Kennis :

Jag op Wegbreek word slegs gedoen op uitnodiging of aanbeveling deur iemand bekend aan ons.  Indien jy daar jag bly jy, of in die hoofhuis,  omliggende kamers of die boskamp.  Tariewe soos onder.

   
   
Pryslys  
   Impala Swart
Swart Impala Ram R 8 500
Swart Impala Ooi R 3 800
Swart Impala Knypkop R 4 000
   
  Impala gewoon
Impala Ram R 3 000
Impala Knypkop R 1 800
Impala Ooi R 1 600
   
   Blesbok Gewoon
Blesbok Ram R 3 500
Blesbok ooi R 2 600
   
  Nyala
Nyala Bul R 8 500
Nyala Bul (Sub Adult) R 5 000
Nyala ooi R 4 000
   
  Blou Wildebees
BlouWildebees Bul R 5 500
BlouWildebees Koei R 4 500
Blou Wildebees (Sub Adult) R 2 800
   
  Goue Wildebees
Goue Wildebees Bul R 9 500
Goue Wildebees Koei R 5 500
   
  Zebra
Zebra Merrie R5 500
   
  Ander
Vlakvark Beer R 750
Vlakvark Sog R 600
Apies R 0
Bobbejane R 0
Jakkals
R 0
Rooikat R 0
   
Boskamp Dagfooi  
   
Jagters 380
Nie Jagters 280

 

 

Fields marked with * are required.